Verskil tussen weergawes van "Sabiha Gökçen Internasionale Lughawe"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die nuwe terminaal is ingewy op 31 Oktober 2009. Sabiha Gökçenlughawe het in 11.13 miljoen passasiers gehanteer in 2010, 'n 71% toename in vergelyking met 2009 [2] Die lughawe is van plan om 25 miljoen passasiers te kan hanteer teen 2023. [3] [4] In September 2010 is die lughawe bekroon as die wêreld se beste lughawe by die Wêreldlaekostelugrederykongres (World Low Cost Airlines Congress) in Londen.
 
[[Kategorie:LugrederyeLughawens]]