Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Makwassie"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''NG gemeente Makwassie''' is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-Transvaal. Die gemeente is gestig in 1934. Die kerkgebou...')
 
[[Beeld:Ds JW Smalberger.jpg|duimnael|180px|regs|Ds. Johan Wilhelm Smalberger is in 1945 as Makwassie se leraar bevestig. Hy het sy emeritaat in 1971 aanvaar.]]
 
Die '''NG gemeente Makwassie''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in die Sinode van Wes-Transvaal.
 
Die gemeente is gestig in 1934. Die kerkgebou is geleë by Phillipstraat 24 . In 2013 was die leraar ds. Hans Barnard. Daar was in daardie jaar 65 doop- en 279 belydende lidmate.
 
== Enkele leraars ==
* Johan Wilhelm Smalberger, 1945 - 1971 (toe hy sy emeritaat aanvaar)
 
== Bronne ==
84 889

wysigings