Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Makwassie"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''NG gemeente Makwassie''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in die Sinode van Wes-Transvaal.
 
Die gemeente is gestig in 1934. Die kerkgebou is geleë by Phillipstraat 24 . In 2013 was die leraar ds. Hans Barnard. Daar was in daardie jaar 65 doop- en 279 belydende lidmate.
 
== Enkele leraars ==
84 886

wysigings