Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Boshof"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|links|320px|Boshof se NG kerk. Dis in 1874 opgerig en in 1912 vergroot tot sy huidige vorm. Beeld:Ds Daniel Bosman.jpg|duimnael|17...')
 
[[Beeld:Ds HW Brandt.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. H.W. Brandt was van 1864 tot 1870 Boshof se eerste leraar.]]\
[[Beeld:NG kerk Boshof.jpg|duimnael|links|320px|Boshof se NG kerk. Dis in 1874 opgerig en in 1912 vergroot tot sy huidige vorm.]]
[[Beeld:Ds Daniel Bosman.jpg|duimnael|170px|regs|Ds. [[Daniel Bosman]] was van 1899 tot 1904 Boshof se tweede leraar. Sy dienstyd het saamgeval met die [[Tweede Vryheidsoorlog]].]]
[[Beeld:Ds Pieter van der Merwe.jpg|thumb|170px|regs|Ds. [[Pieter van der Merwe]], leraar van 1905 tot 1912.]]
[[Beeld:Ds EJ du Toit.jpg|thumb|links|250px|Ds. en mev. E.J. du Toit, leraarspaar van 1935 tot 1939.]]
[[Beeld:Ds P Grobbelaar.jpg|thumb|160px170px|regs|Ds. Pieter Grobbelaar, leraar van 1940 tot 1945, waarna hy van 1945 tot 1950 [[Nuwekerk, Graaff-Reinet]] bedien het.]]
[[Beeld:Ds HJ Otto.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. H.J. Otto was Boshof se leraar van 1945 tot sy aftrede in April 1985, nagenoeg 39 jaar.]]
 
Die '''NG gemeente Boshof''' is 'n gemeente in die [[Vrystaat]]se Sinode van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] met sy middelpunt op die dorp [[Boshof]].
 
== Enkele leraars ==
* Hendrik Wilhelmus Brandt, 1864 tot 1870 (eerste leraar)
* Johannes Hendrik van Wyk, November 1871 tot Oktober 1884
* Pieter Schalk van Heerden, 1885 tot 1899 (emeritus 1935; oorlede [[25 April]] [[1938]])
* [[Daniel Bosman]], 1899 tot 1904
* Evert Johannes du Toit, 1935 tot 1939
* Pieter Grobbelaar, 1940 tot 1945
 
* Hendrik Johannes Otto, 1946 tot [[28 April]] [[1985]] (toe hy sy emeritaat aanvaar)
 
* {{af}} Oberholster, prof. dr. J.J. 1964. ''Die Nederduitse Gerformeerde Kerk in die Oranje-Vrystaat''. Bloemfontein: Die N.G. Kerk in die O.V.S.
* {{af}} [[Phil Olivier|Olivier, ds. P.L.]], 1952. ''[[Ons gemeentelike feesalbum]]''. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Boshof, NG gemeente}}
84 871

wysigings