Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

255 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die [[NG gemeente Belgravia]] het in 1952 van Jeppestown afgestig as laaste van die moedergemeente se drie dogtergemeentes in die oostelike voorstede. Belgravia het 'n toringkerk van sierstene in die Neo-Bisantynse boustyl op die hoek van Marshall- en Blorestraat opgerig teen 'n heuwel in 'n boomryke straat. Die omgewing was uit die staanspoor meer gegoed as dié rondom die moederkerk. In 1904 het "A Guide to the Transvaal" byvoorbeeld oor Johannesburg se woonbuurte gemeld: "Die meer gegoede voorstede is Parktown, Berea, Belgravia en Doornfontein; die armer buurte is Fordsburg, Braamfontein en Jeppes. Vrededorp word amper uitsluitlik bewoon deur arm Afrikaners ('Dutch'). Staatsamptenare verhuis na Richmond en Melville."<ref> {{en}} [http://www.archive.org/stream/aguidetotransva00unkngoog/aguidetotransva00unkngoog_djvu.txt ''A Guide to the Transvaal'']</ref>
 
== Demografie ==
Volgens die sensus van 2011 het Jeppestown 14&nbsp;795 inwoners van wie 89,29% swart is, vergeleke met 11&nbsp;344 in 2001 van wie 78,72% swart was. Die wit inwoners het van 1&nbsp;187 (10,48%) in 2001 afgeneem tot 602 (4,07%) in 2011.
 
== Bronne ==
84 207

wysigings