Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Krugersdorp"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:NG kerk Krugersdorp 1917.jpg|thumb|links|320px|Die kerkgebou van die NG gemeente Krugersdorp omstreeks 1917.]]
 
[[Beeld:Ds HCJ Becker.jpg|thumb|regs|180px|Ds. H.C.J. Becker was van 1890 tot vroeg in 1898 Krugersdorp se eerste NG leraar. Van Februarie 1898 tot September 1914 was hy leraar van die [[NG gemeente Bethulie]]. In sy dienstyd daar is amper 1 500 vroue en kinders van die konsentrasiekamp op [[Bethulie]] in die kampkerkhof begrawe. Hy het in 1903 'n weesinrigting opgerig vir die wesies van die [[Tweede Vryheidsoorlog]].]]
 
[[Beeld:Ds FGT Radloff.jpg|thumb|regs|180px170px|Ds. Frans Gustav Theodore Radloff was leraar van Krugersdorp van 1898 tot hy sy emeritaat in 1914 aanvaar het. Hy is op [[4 Oktober]] [[1928]] oorlede en was getroud met 'n dogter van ds. Bamberger, die eerste leraar van die [[NG gemeente Fraserburg]].]]
[[Beeld:Ds PJ van Vuuren.jpg|regs|180px170px|thumb|Ds. P.J. van Vuuren was leraar van Krugersdorp van 1915 tot 1921. Hy het van 1921 tot 1928 op Vredefort gearbei en daarna tot sy dood op [[23 Januarie]] [[1939]] op Edenville, ook in die [[Oranje-Vrystaat]].]]
 
[[Beeld:Ds JJ Krige.jpg|thumb|regs|170px|Ds. Jacobus Joubert Krige was leraar van Krugersdorp van [[21 April]] [[1922]] tot sy dood op [[29 Oktober]] [[1936]].]]
 
Die '''NG gemeente Krugersdorp''' was die moedergemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Krugersdorp]], maar is in 2010 [[Lys van ingelyfde NG gemeentes|ingelyf]] by die [[NG gemeente Luipaardsvlei]].
84 930

wysigings