Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Boshof"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds HJ Otto.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. H.J. Otto was Boshof se leraar van 1945 tot sy aftrede in April 1985, nagenoeg 39 jaar.]]
 
Die '''NG gemeente Boshof''' is 'n gemeente in die [[Vrystaat]]se Sinode van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] met sy middelpunt op die dorp [[Boshof]]. Tydens die gemeente se stigting in 1856 was dit die sesde gemeente in die Vrystaatse Kerk en die 69ste in die hele NG Kerk.
 
== Ontstaan ==
84 871

wysigings