Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 892 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Rol weergawe 1306121 deur 152.111.1.47 (bespreek) terug.
[[Beeld:Op de Bergenstraat, Fairview.jpg|linksregs|270px330px|duimnael|Op de Bergenstraat, Jeppestown, met die [[NG gemeente Jeppestown|NG kerkgebou]] regs op die foto.]]
[[Beeld:Jeppestown vroeg 1900's.jpg|330px|regs|duimnael|'n Uitsig uit die brandweertoring in Fairview op onder meer die Jeppestownse NG kerk omstreeks 1912.]]
[[Beeld:Jeppe Boys High.jpg|duimnael|regs|330px|Die Hoër Seunskool Jeppe se hoofgebou, afgeneem omstreeks 1910.]]
[[Beeld:Jeppestown, Johannesburg 1888.jpg|duimnael|regs|330px|Jeppestown in 1888]]
 
'''Jeppestown''' is ’n oostelike voorstad van [[Johannesburg]], [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]. Dit word begrens deur onder meer Troyeville, Marshalltown, Benrose, Kensington en Malvern.
 
== Geskiedenis ==
Jeppestown is aangelê omstreeks of kort ná 1886 deur C.E.G. JuliuJulius Jeppe, wat die Ford and Jeppe Estate Company saam met sy seun, ook Julius, en L.P. Ford opgerig het. In 1893 is die Vrymesselaarstempel voltooi. In 1894 is Jeppestown beskryf as bestaande uit 421 geboue, twee kerke, ’n Vrymesselaarstempel, die Sint Maria-kollege vir Meisies en ’n biblioteek. In 1894 het die voorstad 5 647 inwoners gehad. Die Sint Michael-skool vir Seuns, wat intussen hernoem is tot die Hoër Seunskool Jeppe, is in 1890 opgerig en is vandag die oudste staatskool in die Goudstad<ref> {{en}} [http://www.jeppeboys.co.za/ Besonderhede oor die skool se stigting op sy webtuiste]. URL besoek op 24 November 2014.</ref>, en die oop stuk grond, genaamd Julius Jeppe Oval, is omstreeks dieselfde jaar in ’n park omskep. Uit die seunskool het die Hoër Meisieskool Jeppe ontstaan. Die oostelike deel van Jeppestown het later as Belgravia bekendgestaan.
 
== NG gemeentes ==
 
Die [[NG gemeente Belgravia]] het in 1952 van Jeppestown afgestig as laaste van die moedergemeente se drie dogtergemeentes in die oostelike voorstede. Belgravia het 'n toringkerk van sierstene in die Neo-Bisantynse boustyl op die hoek van Marshall- en Blorestraat opgerig teen 'n heuwel in 'n boomryke straat. Die omgewing was uit die staanspoor meer gegoed as dié rondom die moederkerk. In 1904 het "A Guide to the Transvaal" byvoorbeeld oor Johannesburg se woonbuurte gemeld: "Die meer gegoede voorstede is Parktown, Berea, Belgravia en Doornfontein; die armer buurte is Fordsburg, Braamfontein en Jeppes. Vrededorp word amper uitsluitlik bewoon deur arm Afrikaners ('Dutch'). Staatsamptenare verhuis na Richmond en Melville."<ref> {{en}} [http://www.archive.org/stream/aguidetotransva00unkngoog/aguidetotransva00unkngoog_djvu.txt ''A Guide to the Transvaal'']</ref>
 
== Demografie ==
Volgens die sensus van 2011 het Jeppestown 14&nbsp;795 inwoners van wie 89,29% swart is, vergeleke met 11&nbsp;344 in 2001 van wie 78,72% swart was. Die wit inwoners het van 1&nbsp;187 (10,48%) in 2001 afgeneem tot 602 (4,07%) in 2011.
 
== Bronne ==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [https://www.google.com/maps/place/Roberts+Ave,+Johannesburg,+2094,+South+Africa/@-26.1969322,28.0913498,3a,75.6y,156.55h,89.13t/data=!3m4!1e1!3m2!1s40MtM7VghSpPJWn-nUEKGQ!2e0!4m2!3m1!1s0x1e950e7256ed0175:0x3f498b1dbe4cfebc Vooraansig van die Hoër Meisieskool Jeppe]. URL besoek op 24 November 2014.
* [https://www.google.com/maps/place/Roberts+Ave,+Johannesburg,+2094,+South+Africa/@-26.1995993,28.0810393,3a,41.5y,145.24h,88.12t/data=!3m4!1e1!3m2!1sAsdHQ3gvorrKkWCAftJ7PQ!2e0!4m2!3m1!1s0x1e950e7256ed0175:0x3f498b1dbe4cfebc Vooraansig van die Hoër Seunskool Jeppe]. URL besoek op 24 November 2014.
* [https://www.google.com/maps/place/Roberts+Ave,+Johannesburg,+2094,+South+Africa/@-26.200325,28.08225,3a,75y,90t/data=!3m5!1e2!3m3!1s31294481!2e1!3e10!4m2!3m1!1s0x1e950e7256ed0175:0x3f498b1dbe4cfebc 'n Foto van die oorlogsdenkteken by die seunskool.] URL besoek op 24 November 2014.
 
[[Kategorie:Voorstede van Johannesburg]]
84 111

wysigings