P. D. James: Verskil tussen weergawes

28 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
+ skakel
k (+ skakel)
----
</div>
'''Phyllis Dorothy James, Baroness James of Holland Park''', [[Orde van die Britse Ryk|OBE]], FRSA, FRSL (* [[3 Augustus]] [[1920]], † [[27 November]] [[2014]]), algemeen bekend as '''P. D. James''', was 'n [[Engelse]] skryfster van [[misdaadroman|misdaadfiksie]] en 'n lewenslange [[Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)|konserwatiewe]] lid van die Britse Hoërhuis (''House of Lords''). Sy het veral bekendheid verwerf met haar speurromans rondom die polisieman en digter Adam Dalgliesh.
 
== Lewe en loopbaan ==