Verskil tussen weergawes van "Ian Player"

20 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Ian Cedric Audley Player is op [[15 Maart]] [[1927]] in [[Johannesburg]] gebore. Hy is by die St. John's College opgevoed, waarna hy in die [[SAW]] se 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie gedien het, wat van 1944 tot 1946 aan die Amerikaanse 5de Weermag in [[Italië]] verbonde was.
 
Player het st loopbaan as bewaarder in 1952 by die Natalse Parkeraad begin. Hier het hy hom op die bewaring van renosterslaaste suidelike witrenosters toegespits.
 
Hy het twee eredoktersgrade ontvang: