Verskil tussen weergawes van "Ian Player"

11 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Dr. '''Ian Player''' ([[15 Maart]] [[1927]] - [[30 November]] [[2014]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse [[Natuurbewaring|natuurbewaarder]] en die broer van die [[gholf]]legende [[Gary Player]]. Hy is bekend as die persoon wat die [[witrenoster]]s in die 1950’s in [[KwaZulu-Natal]] van uitsterwing gered het. Player het op verskeie parkerade, insluitend [[SANParke]], gedien. Hy het ook 'n aantal bewaringsorganisasies op die been gebring en 'n paar boeke geskryf.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/natuurbewaarder-ian-player-oorlede/ Natuurbewaarder Ian Player oorlede], [[Maroela Media]], 2930 November 2014</ref>
 
Player was die eerste wenner van die [[Dusi-kanowedvaart]] in 1951. Agt deelnemers het hieraan deelgeneem. Slegs Player kon die Dusi binne 6 dae voltooi. Dit was ten spyte daarvan dat ‘n [[nagadder]] hom vroeër gebyt het. Die kano wat hy gebruik het was van hout en borduurgaas gemaak en het 30 kilogram geweeg. Dit het natuurlik al sy voorraad vir die tog ingesluit.
 
== Beknopte biografie ==
Ian Cedric Audley Player is op [[15 Maart]] [[1927]] in [[Johannesburg]] gebore. Hy is by die St. John's College opgevoed, waarna hy in die [[SAW]] se 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie gedien het, wat van 1944 tot 1946 aan die [[Amerikaanse Leër|Amerikaanse 5de WeermagLeër]] in [[Italië]] verbonde was.
 
Player het sy loopbaan as bewaarderwildbewaarder in 1952 by die Natalse Parkeraad begin. Hier het hy hom op die bewaring van laaste suidelike witrenosters toegespits.
 
Hy het twee eredoktersgradeeredoktorsgrade ontvang:
* DoktorEredoktor in Philosophiaedie Filosofie, Honoris Causa van die [[Universiteit van Natal]] (1984)
* LLDEredoktor (Honorisin causa)die Regte, van die [[Rhodes Universiteit-universiteit]] (2003)<ref>{{cite web|url=http://www.ru.ac.za/academic/graduation/2003/ianplayercitation.doc |title=CITATION by the Rhodes University Public Orator, Professor Paul Walters |accessdate=2007-06-30 |last=Walters |first=Paul |year=2003 |format=doc |publisher=Rhodes University }}</ref>
 
Hy is op [[30 November]] [[2014]] na 'n kort siekbed in die Karkloof-vallei, [[KwaZulu-Natal]] oorlede. Hy laat sy vrou, Ann Player, twee seuns, Kenneth en Amyas, en een dogter, Jessica, agter.<ref>[http://mype.co.za/new/rip-ian-player/43274/2014/11 RIP Ian Player], besoek op 30 November 2014</ref>
97 365

wysigings