Verskil tussen weergawes van "Hoërskool Lyttelton Manor"

geen wysigingsopsomming nie
Verpligte vakke sluit in: Engels (moedertaal), [[Afrikaans]] (1ste addisionele taal), [[Wiskunde]] of Wiskundige geleerdheid en Lewensoriëntering.
 
Die skool het in 2002 opslae gemaak met 51 matrieks wat onderskeidings in Afrikaans (tweede taal) op die hoërgraad gehaal het. Hulle ses Afrikaanse klasse het 'n gemiddelde van 72% in Afrikaans behaal. Die skool het ook tweede gekom in die [[Afrikaanse Ekspo]] - die eerste keer dat 'n Engelse skool dit kon regkry (net [[Hoërskool Waterkloof]] het beter presteer). <ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2002/12/31/6/2.html Engelse hoërskool skitter met Afrikaans], [[Beeld]], 31 Desember 2002.</ref>
 
== Bekende alumni ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.lmhs.co.za/ Hoërskool Lyttelton Manor se webwerf]
* [http://www.facebook.com/group.php?gid=2256602443 Skool se [[Facebook]]-bladsy]
{{Saadjie|skool}}
 
{{DEFAULTSORT:Lyttelton Manor, HoërskoolHoerskool}}
[[Kategorie:Skole in Gauteng]]
[[Kategorie:Pretoria]]