Verskil tussen weergawes van "Singapore Airlines"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|parent=Temasek Holdings (56%)
|key_people=Goh Choon Phong (HUB)
|hubs=Singapore[[Singapoer Changi Lughawe]]
</div>
|frequent_flyer=
|operating_income = {{increase}} S$ 359.3&nbsp;miljoen <small>(2013/14)</small>
|net_income = {{decrease}} S$ 459.5&nbsp;miljoen <small>(2013/14)</small>
|num_employees = 17 240 <small>(FY 2013/142014)</small>
|website= http://www.singaporeair.com/
}}
Die [[lugredery]] '''Singapore Airlines Limited''' ([[ICAO]]: SIA) (SGX:C6L) is die vlagdraer van [[Singapoer]] en 'n 5-sterlugredery. Singapore Airlines word bedryf uit 'n middelpunt of [[spil (lughawe)|spilmiddelpunt]] by [[Lughawe Singapoer Changi]] en handhaaf 'n sterk teenwoordigheid in Suidoos-Asië, Oos-Asië, Suid-Asië en die "Kangaroe-roete" markte.
 
== Geskiedenis ==
 
Singapore Airlines onstaan as "Malayan Airways Limited" in 1946, sy eerste huurvlug word gevlieg op 2 April 1947 en sy eerste lynvlug tussen Singapoer en [[Kuala Lumpur]] begin op 1 Mei 1947. Toe die staat Singapoer in 1966 afskei van [[Maleisië]] word die lugredery se naam gewysig na "Malaysia-Singapore Airlines". Hierna groei die lugvaartmaatskappy met rasse skrede, onder andere deur die toevoeging van die [[Boeing 707]] en [[Boeing 737|737]] tot sy vloot.
 
As gevolg van politieke spanning tussen Maleisië en Singapoer word daar in 1972 besluit om "Malaysia-Singapore Airlines" te verdeel in twee firmas; [[Singapore Airlines]] en Malaysia Airline System (die huidige [[Malaysia Airlines]]). Die Singapoer-deel ontvang al die Boeing's en daarna groei die lugredery vinnig in Asië. Nog [[Boeing 747-400|Boeing 747]]s is aangekoop.
85 499

wysigings