Verskil tussen weergawes van "Pu Songling"

939 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 19 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q318406)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Persoon
[[Lêer:Pu_Songling.jpg|thumb|right|200px|Pu Songling]]
| naam = Pu Songling
'''Pu Songling''' ([[5 Junie]] [[1640]] – [[25 Februarie]] [[1715]]) was 'n Sjinese skrywer, gebore in 'n arm handelaarsfamilie van [[Zichuan]] in die [[Shandong]]-provinsie. 'n Moontlikheid bestaan dat hy van Mongoolse afkoms was. Op die ouderdom van negentien het hy die [[xiucai]]graad behaal in die publieke diens eksamen maar dit was nie totdat hy een en sewentig jaar oud was dat Songling die [[gongseng]]graad behaal het nie. Pu Songling het sy lewe hoofsaaklik deurgebring as privaatonderwyser. Songling het Sjinese volksverhale versamel en het sy bekende boek ''Vreemde Verhale van 'n Sjinese Studiekamer'' in 1679 gebundel. Die bundel bevat heelwat metafisiese stories en is 'n goeie bron van Sjinese mitologie.
| bynaam =
| beeld = Pu Songling.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[5 Junie]] [[1640]]
| geboorteplek = [[Zibo|Zichuan]], [[Sjandong]], Sjina
| sterfdatum = {{SDEO|1640|6|5|1715|2|25}}
| sterfteplek =
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit =
| beroep = Skrywer
| ander =
| bekend = ''Strange Stories from a Chinese Studio''
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Pu Songling''' (([[Vereenvoudigde Sjinese karakters|Vereenvoudigde Sjinees]]: 蒲松龄; [[Tradisionele Sjinese karakters|Tradisionele Sjinees]]: 蒲松齡; Pinyin: ''Pú Sōnglíng''; Wade–Giles: ''P'u² Sung¹-ling²''; [[5 Junie]] [[1640]] – [[25 Februarie]] [[1715]]) was 'n Sjinese skrywer, gebore in 'n arm handelaarsfamilie van [[Zibo|Zichuan]] in die [[ShandongSjandong]]-provinsie. 'n Moontlikheid bestaan dat hy van Mongoolse afkoms was. Op die ouderdom van negentien het hy die [[xiucai]]graad behaal in die publieke diens eksamen maar dit was nie totdat hy een en sewentig jaar oud was dat Songling die [[gongseng]]graad behaal het nie. Pu Songling het sy lewe hoofsaaklik deurgebring as privaatonderwyser. Songling het Sjinese volksverhale versamel en het sy bekende boek ''Vreemde Verhale van 'n Sjinese Studiekamer'' in 1679 gebundel. Die bundel bevat heelwat metafisiese stories en is 'n goeie bron van Sjinese mitologie.
==Bronnelys==
 
== Bronnelys ==
* Strange Tales from a Chinese Studio Pu Songling (Penguin Classics 2006, In Engels vertaal deur John Minford)
* Encyclopædia Britannica 2005 Ultimate Reference Suite DVD, - P'u Sung-ling