Verskil tussen weergawes van "Kalabrië"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
(nuut)
 
(Skakel)
}}
 
'''Kalabrië''' (Italiaans: Regione Calabria)<ref>Calabria. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> was in die oudheid bekend as Bruttium of as Italia. Dit is 'n gebied in die suide van Italië en vorm die "toon" van die Italiaanse [[skiereiland]]. Die hoofstad is Catanzaro, maar die grootste stad en die setel van die Regionale Raad is Reggio.
 
In die noorde grens Kalabrië aan Basilicata, in die weste aan die [[Tirreense See]] en in die ooste aan die [[Ioniese See]]. Kalabrië beslaan 15 080 vk. Km. en het net minder as 2 miljoen inwoners. In die oudheid is die woord Kalabrië gebruik om na die suidelike deel van Apulia, die skiereiland van Salento (die "hakskeen" van [[Italië]]) te verwys.