Verskil tussen weergawes van "Kalabrië"

23 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas
|naam = Kalabrië
|kleur =
|beeld =Calabria.jpg
|beeld_wydte = 200px
|opskrif10 = Meerderheidsparty
|10 = Demokratiese Party
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
 
In die noorde grens Kalabrië aan Basilicata, in die weste aan die [[Tirreense See]] en in die ooste aan die [[Ioniese See]]. Kalabrië beslaan 15 080 vk. Km. en het net minder as 2 miljoen inwoners. In die oudheid is die woord Kalabrië gebruik om na die suidelike deel van Apulia, die skiereiland van Salento (die "hakskeen" van [[Italië]]) te verwys.
 
== Geografie ==
Die landstreek is 'n lang en nou skiereiland met 'n noord-suid lengte van 248  km. en 'n maksimum breedte van 110  km. 42% van die oppervlakte is bergagtig en die gebied word omring deur die Tirreense en Ioniese See. Dit word geskei van [[Sisilië]] deur die Straat van Messina wat sy nouste tussen Capo Peloro in Sisilië en Punta Pezzo in Kalabrië slegs 3,2  km breed is.
 
== Klimaat ==
Aan die kus is die klimaat Mediterreens met 'n gemiddelde minimum temperatuur van 8 grade C in die winter en 'n gemiddelde maksimum van 30 grade C in die somer. In die binneland heers 'n bergklimaat met koue winters en droë somers met enkele donderbuie.
 
== Geskiedenis ==
[[Beeld:Magna_Grecia_280aC.jpg|thumbduimnael|rightregs|Magna Grecia in 280 v. Chr.]]
Die eerste inwoners van Kalabrië was Oskaanse stamme. Een van die stamme was die Itali. Toe die [[Grieke]] met hulle in kontak gekom het, is die hele Kalabrië "Italië" genoem. <ref>http://www.arcaini.com/ITALY/ItalyHistory/OriginNameItaly.htm</ref><ref>http://www.passionforitaly.info/Articles/904.html</ref><ref>http://www.bellevacanze.it/tourism/index.php?set_lang_id=en&view_contenuto=19</ref><ref>http://procopiocaterina.files.wordpress.com/2011/11/20104251023251.jpg</ref><ref>https://www.youtube.com/watch?v=-5szMbqDSWg</ref> Grieke het al langs die kus kom woon en stede soos Reggio, Sybaris en Kroton gestig. Die bekende wiskundige [[Pythagoras]] het in Kroton gewoon. Die Grieke het die gebied "Magna Graecia" genoem in die 6de en 5de eeu voor Christus.
 
Die [[Romeinse Ryk]] verower die gebied in die 3de eeu voor Chr. en noem dit "Regio III Lucania en Brutti". In 918 verower die Arabiere Reggio, hernoem die stad na Riva en verkoop die meerderheid van die bevolking as slawe. <ref>''The Italian Cities and the Arabs before 1095'', Hilmar C. Krueger, '''A History of the Crusades: The First Hundred Years''', Vol.I, ed. Kenneth Meyer Setton, Marshall W. Baldwin, (University of Pennsylvania Press, 1955), 50-51.</ref>
 
In 1060 het die Normandiërs onder leiding van Roger Guiscard, 'n broer van Robert Guiscard, 'n regering volgens [[Bisantium|Bisantynse]] model gevestig. In 1098 word Roger deur [[Pous Urbanus II]] aangestel as pouslike legaat en stig later die koninkryk van [[Sisilië]]. Teen die einde van die [[Middeleeue]] het groot dele van Kalabrië steeds Grieks gepraat. <ref>Eisner, Robert, 1993, Travelers to an Antique Land: The History and Literature of Travel to Greece, University of Michigan Press, p.46 isbnISBN 978-0-472-08220-9</ref> In die 15de en 16de eeu is Grieks vinnig vervang deur Italiaans, die heersende taal van die Italiaanse unifikasie. <ref> Weiss, Roberto, 1977, Medieval and Humanist Greek, Antenore pp. 14–16 </ref>
 
Vanaf die bewind van die Huis van Valois-Anjou is Kalabrië regeer vanuit [[Napels]]. Kalabrië het 'n reeks van boere-opstande ondervind rond 1848, maar is uiteindelik met Italië verenig onder Garibaldi.
 
== Ekonomie ==
[[Beeld:Kalabrien-Olivenernte.JPG|thumbduimnael|leftlinks|Olyfboomplantasie]]
Kalabrië is hoofsaaklik 'n landbou streek. Veral olywe word grootskaals gekweek. <ref name="Ref-1">Portraits of the Regions, March 2004,DG REGIO van die Europese Kommissie.</ref> Die Bergamo lemoen word veral gekweek vir sy essens. <ref>Bolani, Domenico Spano, 1857, Storia di Reggio di Calabria da'tempi primitivi sino all'anno di Cristo 1797, Google Books</ref> 7.2% van die BNP kom van die industrie vernaamlik voedsel, drank en tabak. Meer onlangs is petrochemiese industrie gevestig in Crotone. Kalabrië is een van die armste gebiede van Italië. Die ekonomie word gekniehalter deur korrupsie en georganiseerde misdaad beheer deur die maffia. <ref>US Consulate Naples 2008, [https://wikileaks.org/cable/2008/12/08NAPLES96.html CAN CALABRIA BE SAVED?]"</ref>
 
== Verwysings ==
{{Commons|Calabria}}
=={{Verwysings==}}
 
{{verwysings}}
{{vertaalvanaf
| taalafk = en
}}
 
{{DEFAULTSORT:Kalabrie}}
 
 
[[Kategorie:Nedersettings in Italië]]