Verskil tussen weergawes van "Grysrugtinktinkie"

k
Foutiewe ISBN, replaced: AnimaliaAnimalia, ChordataChordata, ISBN 978-1-77007-928-7 → ISBN 978-1-77007-928-1 using AWB
(+ Taksoboks)
k (Foutiewe ISBN, replaced: AnimaliaAnimalia, ChordataChordata, ISBN 978-1-77007-928-7 → ISBN 978-1-77007-928-1 using AWB)
| status_system = IUCN3.1
| status_ref = <ref name=IUCN>{{IUCN|id=22713370 |title=''Cisticola subruficapilla'' |assessors=[[BirdLife International]] |version=2013.2 |year=2012 |accessdate=26 November 2013}}</ref>
| regnum = [[AnimalAnimalia]]ia
| phylum = [[Chordate|Chordata]]
| classis = [[bird|Aves]]
| ordo = [[Passeriformes]]
}}
 
Die '''Grysrugtinktinkie''' (''Cisticola subruficapilla'') is 'n amper-[[endemies]]e algemene [[voël|standvoël]] in laaglandfynbos, Karoobossieveld en dorre, grasryke heuwelhange en verkies droër habitats as die [[Huiltinktinkie]]. Die afgesonderde bevolking in Noordwes-[[Namibië]] is minder algemeen en kan moontlik 'n afsondelike [[spesie]] wees. Die voël is 12 &nbsp;cm groot en weeg 10 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die ''Grey-backed Cisticola''.
 
== Sien ook ==
 
== Bron ==
* ''[[Sasol Voëls van Suider-Afrika]].'' Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-71
 
== Verwysings ==