Verskil tussen weergawes van "Magnitude"

1 154 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
tabel uit en.wiki, skakels
(taaldetails et al)
(tabel uit en.wiki, skakels)
'''Magnitude''' beteken letterlik grootte of omvang. In [[sterrekunde]] word dit gebruik om aan te dui hoe helder ’n [[ster]] is. Dit is belangrik om te onthou dat hoe hoër die magnitude, hoe dowwer die ster is. 'n Ster van 1ste magnitude is bv. 100 keer so helder as een van die 6de magnitude. Besonder helder sterre het selfs ’n negatiewe waarde.

Die (skynbare) helderheid van sterre is in die antieke tyd in getalle aangegee: die helderste sterre het ’n waarde van 1 gekry en die dofste sterre ’n waarde van 6. Later is onderskei tussen die '''[[skynbare magnitude]]''' (m) van ’n hemelliggaam en die '''[[absolute magnitude]]''' (M) – laasgenoemde is die helderheid van hemelliggame indien hulle van dieselfde afstand (10 [[parsek]]) van die aarde af gesien sou word. Albei waardes is vir lig wat by sigbare golflengtes uitgestraal word.

Die stelsel is ook verfyn sodat die presiese magnitude van ’n ster gemeet kan word. Sterrekundiges kan nou verskille meet van tot ’n honderdste van ’n magnitude. [[Sirius]] het byvoorbeeld ’n magnitude van -1,46, [[Arcturus]] -0,04, [[Aldebaran]] 0,85, [[Spica]] 1,04 en [[Procyon]] 0,34. Onder die antieke stelsel sou hulle almal ’n waarde van 1 kon gehad het.

'''Bolometriese magnitude''' neem die energie in ag wat in alle golflengtes uitgestraal word, dit wil sê oor die hele [[elektromagnetiese spektrum]].

{|class="wikitable" style="float: right; margin-left: 1em; text-align: center;"
!Sigbaar vir
tipiese
menseoog
<ref name="SIMBAD-mag6.5">{{cite web |title=Vmag<6.5 |publisher=SIMBAD Astronomical Database |url=http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-sam?Criteria=Vmag%3C6.5 |accessdate=2010-06-25}}</ref>
!Skynbare
magnitude
!Helderheid
relatief
tot [[Vega]]
!Getal sterre
helderder as
skynbare magnitude<ref>{{cite web | url = http://www.nso.edu/PR/answerbook/magnitude.html | archiveurl = http://replay.waybackmachine.org/20080206074842/http://www.nso.edu/PR/answerbook/magnitude.html | archivedate = 2008-02-06 | title = Magnitude | publisher = National Solar Observatory—Sacramento Peak | accessdate = 2006-08-23}}</ref>

|rowspan="9"|Ja||−1.0||250%||[[Sirius|1]]

|0.0||100%||4

|1.0||40%||15

|2.0||16%||48

|3.0||6.3%||171

|4.0||2.5%||513

|5.0||1.0%||1 602

|6.0||0.40%||4 800

|6.5||0.25%||9 096<ref>[[Helderster-katalogus]]</ref>

| rowspan="4" |Nee||7.0||0.16%||14 000

|8.0||0.063%||42 000

|9.0||0.025%||121 000

|10.0||0.010%||340 000

==Kyk ook==
10 472

wysigings