Noam Chomsky: Verskil tussen weergawes

902 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Begin)
 
No edit summary
{{Inligtingskas Persoon
| naam = Noam Chomsky
| bynaam =
| beeld = Noam chomsky cropped.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Noam Chomsky in 2004
| geboortenaam = Avram Noam Chomsky
| geboortedatum = [[7 Desember]] [[1928]]
| geboorteplek = [[Philadelphia]]
| sterfdatum =
| sterfteplek =
| ouers =
| titel = Professor
| nasionaliteit = [[Verenigde State van Amerika]]
| beroep = Akademikus
| ander =
| bekend = Akademiese prestasies, politieke aktivis, anargis
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Avram Noam Chomsky''' (gebore [[7 Desember]] [[1928]]) is 'n Amerikaanse taalkundige, filosoof, politieke aktivis, skrywer en dosent. Hy is 'n emeritus hoogleraar in taalkunde aan die ''Massachusetts Institute of Technology''.
 
== Politiek ==
In die 1960's het Chomsky die [[Viëtnamoorlog]] gekritiseer. As gevolg hiervan het hy vir sy politieke standpunte bekend geword. Hy word as 'n belangrike intellektuele figuur binne die linkse geledere van die Amerikaanse politiek beskou. Chomsky is wyd bekend vir sy politieke aktivisme en sy kritiek teen die buitelandse beleid van die Verenigde State van Amerika en ander regerings. Chomsky verwys na homself as 'n sosialistiese liberalis en 'n anargis, en het omvattend oor die onderwerpe geskryf. Hy is 'n lid van die ''Industrial Workers of the World'', en volg in die voetspore van sy vader, William Chomsky, wat ook 'n lid was.<ref>{{cite news
| last=Stirner
| first=Max
| title=Noam Chomsky & Workers' Control
| url=http://www.rebelworker.org/archive/sparks/sparks%20March%20-%20April%202012.pdf
| accessdate=2012-12-18
| newspaper=Sparks
| date=April-Mei 2012
| page=22}}</ref>
 
== Eksterne skakels ==