Verskil tussen weergawes van "Roofdier"

47 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Taksoboks
| name = Carnivora
| fossil_range =
| status =
| trend =
| status_system =
| status_ref =
| image = Stud_327_with_BlesbuckStud 327 with Blesbuck.jpg
| image_width = 220px
| regnum = [[AnimalAnimalia]]ia
| phylum = [[Chordate|Chordata]]
| classis = [[MammalMammalia]]ia
| ordo = '''Carnivora'''
| familia =
| subfamilia =
| genus =
| genus_authority =
| species =
| binomial =
| binomial_authority =
| subdivision_ranks =
| subdivision =
| range_map =
| range_map_caption =
| type_species =
| type_species_authority =
}}
 
Die uiteenlopende [[Orde (biologie)|orde]] '''Carnivora''' (van [[Latyn]] ''carō'' (stam ''carn-'') "vleis", + ''vorāre'' "verslind") sluit meer as 260 spesies [[soogdiere]] in. Die diere word gewoonlik '''roofdiere''' genoem en is die mees uiteenlopende orde van die soogdier wat grootte betref – van die [[wesel]] (''Mustela nivalis'') wat so klein as 25 g en 11 cm kan wees, tot die [[ysbeer]] (''Ursus maritimus''), wat tot 1 000 kg kan weeg en die [[suidelike see-olifant]] (''Mirounga leonina''), waarvan die mannetjies tot 5 000 kg kan weeg en 6,9 m lank kan wees.
 
 
<br />
[[Lêer:Crystal txt.png|20px|leftlinks]]<small><small>Hierdie artikel is vertaal van die [http[://en.wikipedia.org/wiki/:Carnivora |Engelse Wikipedia]]</small>
 
 
[[Kategorie:Roofdiere| ]]