Verskil tussen weergawes van "Waadvoël"

10 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
sp
(sp)
[[Lêer:Calidris alpina juv.jpg|duimnael|260px|'n [[Bontstrandloper]].]]
 
'''Waadvoëls''' (of '''steltlopers''') is 'n versamelnaam vir verskeie [[voël]]families want aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[steltloperagtiges]] behoort. In die gewone spreektaal kan die term ook na voëls in die ordes van [[ooievaaragtiges]] en [[kraanvoëlagtiges]] verwys. Nie alle steltloperagtiges is egter waadvoëlwaadvoëls nie. [[Meeue]], [[sterretjies]], jagers en alke behoort wel aan die orde van steltloperaftigesdie steltloperagtiges, maar is nie waadvoëls nie.
 
Waadvoëls het lang pote en leef meestal naby [[water]]. Tydens hulle trek en in die winter kom hulle dikwels in digte groepeswerms op moddervlaktes voor. Die voëls voed op insekte, wurms, weekdiere en kreefagtiges; soms ook op plantaardigplantaardige materiaal, klein vissies, ensensomeer.
 
== Sien ook ==
10 112

wysigings