Verskil tussen weergawes van "Waadvoël"

9 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Waadvoëls het lang (soms gewebde) pote en leef meestal naby [[water]]. Tydens hulle migrasie en in die winter kom hulle dikwels in digte swerms op moddervlaktes voor.
 
Die voëls voed op [[insek]]te, [[wurm]]s, [[weekdiere]] en [[skaaldiere]]; soms ook op [[plant]]aardige materiaal, klein [[vis]]sies, ensomeer. Verskeie steltlopersSteltlopers het 'n aangepaste snawel vir die doel.
 
Van hulle het 'n klein tasliggaampie op die snawelpunt om prooi op die bodem op te spoor. Sommige het selfs swaels wat vanself toeklap as iets daaraan raak. Omdat verskillende spesies verskillende lengte snawels het, kan hulle dieselfde gebied bewoon sonder om teen mekaar vir prooi te kompeteer.