Verskil tussen weergawes van "Gebaretaal"

118 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
img
(Nuwe Saadjie geskep)
 
(img)
[[File:Sign language families.svg|thumb|300px|Gebaretaalfamilies]]
[[File:Preservation of the Sign Language (1913).webm|thumb|thumbtime=5|''Preservation of the Sign Language'' (1913)]]
‘n '''Gebaretaal''' is ʼn [[taal]] wat handkommunikasie en lyftaal gebruik om betekenis oor te dra, in teenstelling met akoesties oorgedraagde klankpatrone. Dit kan gelyktydig handvorm, oriëntasie en beweging van die hande, arms of lyf en gesigsuitdrukking kombineer om ʼn spreker se gedagtes vloeiend weer te gee. Dit deel baie ooreenkomste met gesproke taal (soms "mondelinge taal" genoem, wat primêr op klank steun), en dit is waarom taalkundiges beide as natuurlike tale beskou, hoewel daar ook ʼn paar groot verskille tussen gesproke en gebaretaal bestaan.
 
32

wysigings