Verskil tussen weergawes van "Breinvliesontsteking"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Meningitis-Epedemics-World-Map.png|duimnael|regs|260px|Gebiede waar breinvlieontsteking baie voorkom.]]
 
'''Breinvliesontsteking''' (''meningitis'') is die [[inflammasie|ontsteking]] van die lagies weefsel wat om die [[brein]] en ruggraat voorkom. Daar word tussen twee soorte onderskei: virus-virale en bakteriologiese- breinvliesontsteking. Dit ontstaan weens verspreiding van 'n infeksie. Die siekte staan ook bekend as harsing-en-rugmurgvliesontsteking;, harsingvliesontsteking;, rugmurgvliesontsteking; en nekkramp.
 
== Voorkoms ==
Voorheen het die meeste gevalle voorgekom by kinders tot ouderdom 5 jaar. Heersende kinder-inentingsprogramme het meegebring dat gevalle van meningitis merendeels in jong persone ouderdomtussen 15 tot 24 voorkom. Ouer volwassenes ervaar ook ‘n groter insidensie.
 
== Risiko-faktore ==
'n Aantal risiko-faktore dra by tot die ontwikkeling van meningitis:
* Ouderdom
* Gemeenskaps-verblyf
Virale meningitis is gewoonlik 'n matige toestand en klaar binne 10 dae op. Enterovirale virusse wat maaggriep veroorsaak bring in die [[VSA]] die meeste gevalle van virale meningitis mee.
 
Tekens en simptome in hierdie gevalle is seer keel, gewrigspynegewrigpyne en erge hoofpyn. Virusse sirkuleer gedurende somer en vroeë herfs.
 
=== Chroniese meninigitis ===