Verskil tussen weergawes van "Infeksie"

656 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Begin vanaf simple:Infection)
 
'''Infeksie''' is wanneer 'n [[micro-organisme]] 'n persoon se liggaam binnekom en dan vermenigvuldig (dit hoef nie noodwendig skadelik te wees nie). Wanneer die organisme skade aanrig en die normale funksionering van die gasheer versteur, word dit 'n siekte genoem. In erge geval kan 'n infeksie tot die dood van die geïnfekteerde individu lei.
Sommige [[siekte]]s word deur '''infeksies''' veroorsaak. Infeksie is wanneer 'n ander [[organisme]] 'n persoon se liggaam binnekom en skade veroorsaak. Daar is verskeie aansteeklike agente: [[virus]]se, [[bakterie]]ë, [[parasiet]]e en [[swam]]me. Hierdie vier soorte is vir die meeste aansteeklike siektes verantwoordelik. Daar is ook ander soorte. So word malkoeisiekte byvoorbeeld deur prione veroorsaak. Prione<!-- en:Prions -->is 'n tipe virus wat basies uit abnormale klompe proteïene bestaan. Ons is nie eens seker dat prione lewendig is nie. Maar hulle tree net soos ander aansteeklike siektes op.
 
'n Micro-organism wat iemand siek maak, word 'n patogeen (of siekteverwekker) genoem. As die patogeen nie deur die immuunstelsel herken en verwyder word nie, word daar van 'n besmetting eerder as 'n infeksie gepraat. 'n Infeksie het dikwels [[inflammasie]] tot gevolg. Soos die patogeen deur die liggaam versprei sal die liggaam teenliggaampies vervaardig. Ontleding van die teenliggaampies kan help om te bepaal met welke patogeen die liggaam geïnfekteer is.
 
Sommige [[siekte]]s word deur '''infeksies''' veroorsaak. Infeksie is wanneer 'n ander [[organisme]] 'n persoon se liggaam binnekom en skade veroorsaak. Daar is verskeie aansteeklike agente: [[virus]]se, [[bakterie]]ë, [[parasiet]]e en [[swam]]me. Hierdie vier soorte is vir die meeste aansteeklike siektes verantwoordelik. Daar is ook ander soorte. So word malkoeisiekte byvoorbeeld deur prione veroorsaak. Prione<!-- en:Prions -->is 'n tipe virus wat basies uit abnormale klompe proteïene bestaan. Ons is nie eens seker datof prione lewendig is nie. Maar hulle tree net soos ander aansteeklike siektes op.
 
{{Saadjie}}