Verskil tussen weergawes van "Infeksie"

13 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|beeld = Malaria.jpg
|beeldgrootte = 250px
|onderskrif = 'n [[Malaria]]-spoor beweeg deur diesy gasheer
|DiseasesDB =
|ICD10 = {{ICD10|A|00||a|00}}-{{ICD10|B|99||b|99}}
| date = 17 Mei 2011}}</ref> 'n Infeksie het dikwels [[inflammasie]] tot gevolg. Soos die patogeen deur die liggaam versprei sal die liggaam teenliggaampies vervaardig. Ontleding van die teenliggaampies kan help om te bepaal met welke patogeen die liggaam geïnfekteer is.
 
Infeksies kan deur [[virus]]se, [[bakterie]]ë, [[parasiet]]e en [[swam]]me veroorsaak word. Hierdie vier soorte is vir die meeste aansteeklike siektes verantwoordelik. Daar is ook ander soorte. Malkoeisiekte word byvoorbeeld deur prione veroorsaak. Prione<!-- en:Prions --> is 'n tipe virus wat basies uit abnormale klompe proteïene bestaan. Ons is nie eens seker of prione lewendig is nie. Maar hulle tree net soos ander aansteeklike siektes op.
 
== Verwysings ==