Verskil tussen weergawes van "Infeksie"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| date = 17 Mei 2011}}</ref> 'n Infeksie het dikwels [[inflammasie]] tot gevolg. Soos die patogeen deur die liggaam versprei sal die liggaam teenliggaampies vervaardig. Ontleding van die teenliggaampies kan help om te bepaal met welke patogeen die liggaam geïnfekteer is.
 
Infeksies kan deur [[virus]]se, [[bakterie]]ë, [[parasiet]]e en [[swam]]me veroorsaak word. Hierdie vier soorte is vir die meeste aansteeklike siektes verantwoordelik. Daar is ook ander soorte. Malkoeisiekte word byvoorbeeld deur prione veroorsaak. Prione<!-- en:Prions --> is 'n tipe virus wat basies uit abnormale klompe [[proteïen]]e bestaan. Ons is nie eens seker of prione lewendig is nie., Maarmaar hulle tree net soos ander aansteeklike siektes op.
 
== Verwysings ==