Verskil tussen weergawes van "Singapore Airlines"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (taal)
k
As gevolg van politieke spanning tussen Maleisië en Singapoer word daar in 1972 besluit om "Malaysia-Singapore Airlines" te verdeel in twee firmas; [[Singapore Airlines]] en Malaysia Airline System (die huidige [[Malaysia Airlines]]). Die Singapoer-deel ontvang al die Boeing's en daarna groei die lugredery vinnig in Asië. Nog Boeing 747s is aangekoop.
 
In die jare 1980 word vlugte ook na Noord-Amerikaanse en Europese bestemmings onderneem. In 1989 voeg die lugredery ook die heel nuutste [[Boeing 747-400]] tot sy vloot toe. Vanaf die 1990s1990's begin Singapore Airlines ook na [[Suid-Afrika]] vlieg.
 
Sedert 2004 word daar non-stop na Noord-Amerika gevlieg met die Airbus A340-500.
12 345

wysigings