Verskil tussen weergawes van "Spoed"

184 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:N394-snelheid.jpg|thumb|regs|300px|Padbord wat die snelheid van 'n motorvoertuig aandui.]]
 
'''Spoed''' is 'n aanduiding van hoe vinnig beweging plaasvind, dit wil sê hoe ver 'n voorwerp in 'n bepaalde tyd beweeg. Die spoedmeter van 'n motor meet byvoorbeeld hoe vinnig sy beweging plaasvind. Spoed is dus die [[tempo]] waarteen afstand afgelê word. Die woord ''tempo'' impliseer dat iets [[per tydeenheid]], dit wil sê per uur of per sekonde, geskied. Die spoedmeter gee egter geen aanduiding van die rigting waarin die beweging plaasvind nie. Spoed is dus 'n [[skalaar]], en dit kan bereken word uit die verwantskap <math>Spoed = \frac{Afstand\ afgele}{Tyd\ verloop}</math>.
 
Die simbool <math>{\Delta}</math> (delta) beteken "verandering in" of "verskil in". Die lyn bokant die ''v'' dui 'n gemiddelde waarde aan.
 
==Snelheid vs spoed==
{{Saadjie}}
 
Snelheid = [[Verplasing]] / Tyd
 
Spoed = [[Afstand]] / Tyd
 
==Kyk ook==
 
* [[Afstand]]
 
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Meganika]]
3 676

wysigings