Verskil tussen weergawes van "Reaktansie"

15 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q193972)
 
In die analieseanalise van wisselstroom elektriese stroombane (soos byvoorbeeld a'n RLC series stroombaan), is reaktansie die imaginêre deel van die [[impedansie]], wat veroorsaak word deur die teenwoordigheid van 'n [[induktor]] of [[kapasitor]] in die stroombaan. Reaktansie veroorsaak 'n fase skuif tussen die elektriese stroom en spanning in die stroombaan. Reaktansie word deur die symboolsimbool ''X'' voorgestel en word in [[Ohm (eenheid)|ohms]] gemeet.
 
* WaneerWanneer ''X'' > 0, word die reaktansie ''induktiewe reaktansie'' genoem,
* WaneerWanneer ''X'' = 0, is die stroombaan 'n suiwer weerstandskring, daar is dus geen reaktansie,
* WaneerWanneer ''X'' < 0, word die reaktansie ''kapasitiewe reaktansie'' genoem.
 
Die verhouding tussen impedansie, weerstand, en reaktansie word deur die volgende verhouding gegee:
In suiwer induktiewe en kapasitiewe stroombane, vereenvoudig die grootheid van die impedansie na die reaktansie.
 
== Induktiewe reaktansie ==
'''Induktiewe reaktansie ''' (simbool: ''X<sub>L</sub>'') word veroorsaak deur die elektromotoriese krag wat die stroom deur die geleier teenstaan. Die elektromotoriese krag word veroorsaak deur die magnetiese veld wat deur 'n wisselende stroom geïnduseer word. Die grote van die induktiewe reaktansie is derekdirek eweredig aan die tempo van verandering (frekwensie) van die wisselende stroom. Die induktiewe reaktansie veroorsaak ook 'n fase skuif tussen die stroom en spanning in die stroombaan. Die stroom sal die spanning voorloop.
 
Induktiewe reaktansie word bereken deur
waar
:''X<sub>L</sub>'' die inductive reactance in ohms is,
:<math>\omega</math> die hoekfrekwensie in radiale per secondsekonde is,
:''f'' die [[frekwensie]] in hertz is,
:''L'' die [[induktansie]] in henry is.
 
== Kapasietiewe reaktansie ==
'''Kapasietiewe reaktansie''' (simbool: ''X<sub>C</sub>'') word veroorsaak deur dat elektrone nie deur 'n kapasitor kan vloei nie, maar 'n wisselende stroom kan wel en hoe hoër die frekwensie hoe beter. Die kapasietiewe reaktansie veroorsaak ook 'n fase skuif tussen die stroom en spanning in die stroombaan. Die stroom sal die spanning naloop.
 
waar
:''X<sub>C</sub>'' die kapasitiewe reaktansie in ohms is,
:<math>\omega</math> die hoekfrekwensie in radiale per secondsekonde is,
:''f'' die [[frekwensie]] in hertz is, en
:''C'' die [[kapasitansie]] in farad is.
 
== Verwysings ==
* Hierdie artiekeartikel is uit die engelseEngelse Wikipedia vertaal.
 
Hierdie artieke is uit die engelse Wikipedia vertaal.
 
[[Kategorie:Elektronika]]