Verskil tussen weergawes van "Rooibos"

16 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Administrateur Steinsplitter vervang "Rooibos_(Aspalathus_linearis)PICT2813_.JPG" met "Rooibos_(Aspalathus_linearis)PICT2813.JPG" omrede: Robot: Removing space(s) before file extension)
| fluoride_mg=0.085
| Manganese_mg=0.710
| source_usda=1
| note=Rooibos is high in antioxidants, low in tannin and free of oxalic acid and '''Caffeine Free<code></code>'''}}-->
 
{{Taksoboks
| image_width = 250px
| image_caption = Rooibostee
| regnum = [[PlantPlantae]]ae
| divisio = [[Magnoliophyta]]
| classis = [[Magnoliopsida]]
Die blare van die bos word geoes, gekneus en in die [[son]] gelaat om te [[oksidasie|oksideer]], waarna hulle hul kenmerkende [[rooi (kleur)|rooi]] [[kleur]] verkry. Hierdie produk word dan gekook of in water laat lê soos [[tee]], om 'n drankie te maak wat beide warm en koud geniet word. Die produk word ook gereeld as "rooi tee" bemark. Rooibostee staan ook bekend as ''naald-'', ''speld-'' of ''koopmanstee''.<ref>Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Van Schaik). 1956- en 1992-uitgawe</ref>
 
Rooibos het ook sy opwagting gemaak in gesondheids- en skoonheidsprodukte, en was wyd deur die antieke [[San]] van die streek gebruik. Dit is vry van [[kafeïen]] en bevat ''Aspalathin'', 'n geurstof wat gevind word in medisinale kruie wat gebruik word om vel- en sirkulasieprobleme mee te behandel. Rooibos het 'n besonder hoë vitamien C-inhoud van 15,7 mg per 100 &nbsp;g. Dit het min [[tannien]] (sowat 4,4 persent teenoor die 12 persent in gewone tee). Tannien belemmer die absorbsieabsorpsie van minerale. Rooibostee bevat ook klein hoeveelhede [[fluoried]], [[kalsium]] en [[mangaan]].
 
Japannese navorsing oor die effekte van ''[[oligosakkaried]]e'', wat ook in Rooibos gevind word, dui aan dat hierdie stowwe die immuunstelsel help om virusinfeksies af te weer.
Ander voorgestelde voordele sluit in:
* Anti-inflammatoriese en anti-allergiese eienskappe
* verligting van [[hooikoors]], [[asma]] en [[allergie|allergieë]]ë
* verligting van [[slapeloosheid]] en spanning
* verligting van [[hardlywigheid]], [[maag]]krampe en [[koliek]] in klein kinders
* verligting van velprobleme soos [[akneë]], [[ekseem]] en doekuitslag
 
<Gallerygallery>
Image:Rooibos_Rooibos (Aspalathus_linearisAspalathus linearis)PICT2813.JPG|Rooibosplant, [[Clanwilliam]], Suid-Afrika
Image:Rooibos (Aspalathus linearis).jpg|Rooibosplant, Clanwilliam, Suid-Afrika
</gallery>
 
=== Verwysing ===
{{verwysingsVerwysings}}
 
[[Kategorie:Plante]]