Verskil tussen weergawes van "Europeër"

1 greep bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1377137)
No edit summary
'n '''Europeër''' is enige persoon wat inheems is aan [[Europa]]. Hierdie term word dikwels ook gekoppel aan mense met blanke velle wat buite Europa woon. Na aanleiding van hul vel kleurvelkleur word daar ook na hierdie groep mense verwys as '''Witmense''' of dat hulle '''kaukasies''' is. Die term '''Witmens''' word deur sommige as 'n positiewe identiteit beskou, terwyl andere dit as 'n rasistieserassistiese term ervaar.
 
In [[Suid-Afrika]] is die term Europeër (saam met ''Wittes'' of ''Witmense'') gebruik om tydens die [[Apartheid]]s-typerkstydperk onderskeid te tref tussen etnies-europees, etnies-afkrikaan en ander rasse groepe.
 
{{Saadjie}}