Stoffel Botha: Verskil tussen weergawes

240 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
| geboortedag =
| geboorteplek =
| sterftedatum = [[18 April]] [[1998]]
| sterfteplek =
| party = [[Nasionale Party]]
}}
 
'''Jan Christoffel "Stoffel" Botha''' (*[[1929]] – †[[18 April]] [[1998]]<ref>[http://www.sahistory.org.za/dated-event/stoffel-botha-68-minister-interior-affairs-and-post-and-telecommunication-previous-gover SAHistory.org.za berig oor Botha se dood.</ref>) was ’n [[Suid-Afrika]]anse politikus, ’n lid van die [[Nasionale Party]], verkose verteenwoordiger van Port Natal (tot 1989), administrateur van [[Natal (provinsie)|Natal]] (1979–1984) en minister van binnelandse sake (1985–1989) in [[Pieter Willem Botha|P.W. Botha]] se regering.
 
Botha was ’n prokureur van beroep en voor die aanvang van sy politieke loopbaan, het hy sy professionele loopbaan in [[Pretoria]] begin.
 
In 1989, toe [[Frederik Willem de Klerk|F.W. de Klerk]] aan die bewind gekom het, het hy sy uittrede uit die politiek aangekondig. Hy is in 1998 oorlede.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{af}} [http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1998/04/21/4/4.html ''Oudmin. Stoffel Botha (68) sterf aan hartversaking''], ''[[Beeld]]'', [[21 April]] [[1998]].
 
 
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}
85 924

wysigings