Stoffel Botha: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Jan Christoffel "Stoffel" Botha''' (*[[1929]] – †[[18 April]] [[1998]]<ref>[http://www.sahistory.org.za/dated-event/stoffel-botha-68-minister-interior-affairs-and-post-and-telecommunication-previous-gover SAHistory.org.za berig oor Botha se dood].</ref>) was ’n [[Suid-Afrika]]anse politikus, ’n lid van die [[Nasionale Party]], verkose verteenwoordiger van Port Natal (tot 1989), administrateur van [[Natal (provinsie)|Natal]] (1979–1984) en minister van binnelandse sake (1985–1989) in [[Pieter Willem Botha|P.W. Botha]] se regering.
 
Botha was ’n prokureur van beroep en voor die aanvang van sy politieke loopbaan, het hy sy professionele loopbaan in [[Pretoria]] begin.
85 924

wysigings