Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

17 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Skakel
Die voorstad het ontstaan as 'n bosbougebied en 'n plaas aan die bolope van die [[Liesbeek]]rivier. Dit het reeds sedert goewerneur [[Simon van der Stel]] 'n landelike huis in [[1700]] hier gebou het, gewild geraak. Vandag woon van die mees welgestelde inwoners van die stad hier. Die oorblyfsels van 'n kothuis waar die beroemde 19de-eeuse briefskrywer lady [[Anne Barnard]] gewoon het, kan vandag nog gesien word tussen die bome aan die regterkant van die dubbelsnelweg net voor die kruising met Nuwelandlaan. 'n Tweede huis van haar, The Vineyard, is vandag 'n spoghotel.
 
Van die bekende besienswaardighede in die voorstand, is die Nuwelandse swembad, die tuiste van SAB Miller se oudste brouery oorkant die hoofweg, die hoofkantoor van Southern Lewens, die [[Hoërskool Westerford]] en [[Hoërskool Groote Schuur]], die [[Nuwelandstadion|Nuweland rugby]]- en [[Nuweland-krieketveld|krieketstadions]], die [[South African College School]] (SACS), [[Boshofpoort]] en die Josephine-watermeul.
 
== Bronne ==
104 625

wysigings