Verskil tussen weergawes van "Salami"

574 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
In [[Europa]] word tradisioneel vele variëteite van salami gemaak.
 
== Bestanddele van salami ==
'n Tradisionele salami, met sy tipiese marmervoorkoms, word gemaak van een of meer van die volgende vleissoorte:
 
[[Varkvleis|Vark]], of, in Kosher- en Halaalsalami, [[beesvleis]] (veral kalfsvleis), [[wildsvleis]], pluimvee (meestal kalkoen, as gevolg van dieetbeperkings, sowel as ganssalami wat tradisioneel is in sommige gebiede van Noord-Italië), donkie en perd.
 
Bykomende bestanddele kan insluit:
*[[knoffel]]
*gemaalde vet
*[[Tafelsout|sout]]
*[[spesery]]e, gewoonlik witpeper
*verskeie kruie
*[[asyn]]
*[[wyn]]
 
{{saadjie}}
{{en-vertaal|Salami}}
 
[[Kategorie:Wors]]
85 862

wysigings