Verskil tussen weergawes van "Johan Bax van Herenthals"

geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
No edit summary
'''Johan Bax van Herenthals''' (? – [[29 Junie]][[1678]], [[Kaapstad]]), ook geskryf as '''Joan Bax''', enof '''vanVan Herentals''', was vanafvan 1676 die kommandeur van die [[Kaap die Goeie Hoop]], na die interim goewerneur [[IJsbrand Godske]].
 
In 1669 is Joan Bax op 32 jarige leeftijdouderdom met Aletta Hinloopen, die dogter van die handelsmagnaat (Engels: ''Merchant-Prince''), regter en raadslid Jacob Fransz. Hinlopen getroud in [[Batavia]] getroud.<ref>http://www.dbnl.org/tekst/molh003nieu03_01/molh003nieu03_01_0110.htm </ref> Ter wille van sy verhoogde status as die eggenoot van 'n Hinlopen, het hy kort na sy huwelik die agtervoegsel 'Van Herenthals' tot sy eie naam bygevoeggevoeg. Die naam sou hom selfs beter as sy vrou laat klink en het ook sy vader, Maurits, vereer wat hom in [[Hertogenbosch]] gevestig het maar aanvanklik, met die geboorte van Johan, uit Herenthals in [[Vlaandere]] afkomstige was waar die gesien 'n gerespekteerde sosiale stand beklee het.<ref name="HSSA">[http://web.archive.org/20091027143031/www.geocities.com/arma_za/ The Heraldry Society of South Africa], ''[http://www.webcitation.org/query?id=1256544680251334&url=www.geocities.com/arma_za/VOCmedals.html Commemorative family medals during the DEIC[1] period]'', Besoekbesoek op 1 Mei 2007</ref>
 
Bax het in [[Colombo]] in [[Ceylon]] diens gedoen waar hy en Aletta 'n dogter genaamd Johanna Maria Bax gehad het, wat op tien maande gesterf het.<ref name ="JDB">[http://www.rootsweb.com/~lkawgw/dbu/i/idec1908-171-189.pdf THE JOURNAL OF THE DUTCH BURGHER UNION OF CEYLON], A LECTUR DELIVEREDBY MR. F. H. DE VOS IN AID OF THE GALLE BRANCH OF THE Y. M. C. A., Afgelaaiafgelaai op 1 Mei 2007</ref>
 
Van Heerentals is op [[29 Junie]] [[1678]] in die Kaap oorlede en is op [[4 Julie]] daar begrawe.<ref name="HSSA" /> ZijHulle verkochthet enkele slavenslawe, afkomstigwat van de [[Malabar]] afkomstig was, verkoop.<ref>{{nl}} [http://www.stamouers.com/Boeseken.PDF Verkoop van slaven door Aletta Hinlopen]</ref>
 
== Sien ook ==
* [[Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie]]
 
 
{{beginboks}}
voor=[[IJsbrand Godske]]''' (Goewerneur)|
titel=Kommandeur van die [[Kaapkolonie|Kaap de Goede Hoop]]|
jare= [[14 Maart]] [[1676]] &ndash; [[29 Junie]] [[1678]]<ref>[http://www.tanap.net/ TANAP] ''[http://www.tanap.net/content/activities/documents/resolutions_Cape_of_Good_Hope/introduction_afrikaans/27.htm Inleiding tot die Resolusies van die Politieke Raad van die Kaap die Goeie Hoop]'', Besoekbesoek op 1 Mei 2007</ref>|
na=[[Hendrik Crudop]]''' ([[sekunde]]; waarnemend)
}}
{{eindboks}}
 
== Verwysings en bronne ==
{{Verwysings}}
<references/>
 
{{Saadjie}}