Verskil tussen weergawes van "Gewone duiker"

15 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Verbeter
k (Verplasing van 22 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q756208)
(Verbeter)
'n Volwasse duiker het 'n gemiddelde massa van 12 kg en 'n hoogte van ongeveer 50 cm. Duikers het twee horings op hulle koppe; die langste horings wat al aangeteken is, was 18 cm. Die kleur van 'n duiker wissel van gryserig tot roesgeel. Onder is hy gewoonlik wit, alhoewel hy ook grys of rooierig getint kan wees. Die voorkop is gewoonlik rooier en donkerder as die res van die liggaam en het 'n kenmerkende swart streep wat oor die neus loop.
 
Duikers eet hoofsaaklik blare van verskeie plante[[plant]]e, [[vrugte]] en sade, wortels, bas, blomme, swamme, ruspes en soms selfs klein voëlkuikens[[voël]]kuikens.
 
Na 'n draagtyd van 4 maande, skenk die ooi geboorte aan 'n enkele lammetjie. Duikers het 'n moontlike lewensduur van 9 jaar.
 
==Sien ook==
* [[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name]]
* [[Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes]]
 
==Bronnelys==