Verskil tussen weergawes van "Jan van Elfen"

826 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Bronne: Verbeter)
{{Inligtingskas Persoon
| naam = Jan van Heerden
| bynaam = Jan van Elfen
| beeld =
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[29 Desember]] [[1929]]
| geboorteplek = [[Middelburg]]-distrik, [[Oos-Kaap]]
| sterfdatum = [[23 September]] [[2007]]
| sterfteplek = [[Prins Albert]]
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| beroep = Dokter, skrywer
| ander =
| bekend = 17 boeke, o.a. ''Dokter in die huis''
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat = Elfabie
| kinders = 4
| webblad =
| handtekening =
}}
 
Dr. '''Jan van Heerden''' ([[29 Desember]] [[1929]] – [[23 September]] [[2007]]) was 'n skrywer van mediese boeke wat onder die naam ''Jan van Elfen'' sy boeke gepubliseer het. Sy vrou se naam is ''Elfabie'', Elf genoem en dit is waarop sy skryfnaam gebaseer is. Hy is op die plaas Geluk in die distrik [[Middelburg]], [[Oos-Kaap]] gebore.