Verskil tussen weergawes van "Sutherland"

78 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
(taal)
==Bekende mense gebore op Sutherland==
[[N.P. van Wyk Louw]], bekende Suid-Afrikaanse digter, en sy broer [[WEG Louw]] is hier gebore. Hul geboortehuis, Louwhuis, is nou 'n museum. Die museum huisves ook inligting oor die ingenieur dr. Henry Olivier, ook 'n boorling van Sutherland.
 
== Trivia ==
[[Salpeterkop]], 'n rustende vulkaan is naby Sutherland geleë.
 
==Sien ook==