Verkeer van Denemarke: Verskil tussen weergawes

k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q10952845)
(→‎Voertuie: Skakel)
 
==Voertuie==
In Denemarke ry alle voertuie aan die regterbaan. Motors en motorfietse moet regdeur die dag hul dompligte (maar nie hul parkeerligte nie) aangeskakel hou. In ’n motor moet alle insittendes ’n [[Veiligheidsgordel|sitplekgordel]] dra. Op die deurpad (en “indien nodig” op ander paaie) moet die flikkerlig gebruik word voordat daar van baan verwissel word.
 
Tensy padpredikante anders aandui, is die spoedbeperking in dorpe 50 km/h, buitekant dorpe en stede 80 km/h en 130 km/h op die snelbaan (soos deur die padtekens aangetoon). Vragmotors, busse en voertuie met sleepwaens word verbied om vinniger as 70 km/h buitekant dorpe en stede te ry, met die uitsondering van deurpaaie waar 80 km/h toegelaat word.