Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

66 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Ekonomie: Verbeter
(→‎Ekonomie: Verbeter)
== Ekonomie ==
Landbou en mineraalmynbou vorm die ruggraat van die ekonomie in Limpopo en die toerismebedryf is ook goed ontwikkel. Daar is groot kopermyne in Musina en Phalaborwa. Minerale soos [[koper]], [[asbes]], [[steenkool]], [[yster]]erts en [[platinum]] word ontgin. In die subtropiese noorde word [[lemoen]]e, [[piesang]]s, [[avokado]]'s, [[veselperske|mango]]'s, [[papaja]]s, [[koejawel]]s en [[lietsjie]]s gekweek, en in die suide [[mielies]], sonneblomme, [[katoen]], [[druiwe]] en [[grondboontjie]]s. [[Bees]]boedery word hoofsaaklik in die weste bedryf en in die omgewing van [[Tzaneen]] is [[tee]]-, [[sitrus]]- en bosbouplantasies aangelê.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van Nasionale Erfenisgebiede in Limpopo]]
 
== Bronne ==