Verskil tussen weergawes van "Vitamien B12"

 
Vitamien B<sub>12</sub> word toegedien tydens vitamien B<sub>12</sub>-tekort, [[sianied]]vergiftiging, of om 'n oorerflike tekort aan transkobalamien II te behandel.<ref name=AHFS>{{cite web|title=Vitamin B12
|url=http://www.drugs.com/monograph/vitamin-b12.html |work=The American Society of Health-System Pharmacists|accessdate=3 April 2011}}</ref> Dit word as deel van die Schillingtoets vir die diagnose van [[bloedarmoede]] gebruik.<ref name=AHFS />
 
Vir sianiedvergiftiging, kan 'n groot hoeveelheid van hidroksokobalamien binneaars toegedien word in kombinasie met natriumtiosulfaat.<ref>{{cite journal|author=Hall AH, Rumack BH |title=Hydroxycobalamin/sodium thiosulfate as a cyanide antidote|journal=The Journal of Emergency Medicine}}</ref> Die meganisme van aksie is eenvoudig: Die hidroksokobalamienhidroksied ligand word verplaas deur die giftige sianied-ioon, en die gevolglik skadelose B<sub>12</sub>-kompleks word uitgeskei in die urine. In die [[Verenigde State van Amerika]] het die FDA ''(Food and Drug Administration)'' in 2006 die gebruik van hidroksokobalamien goedgekeur vir die akute behandeling van sianiedvergiftiging.<ref>{{cite journal|author=Dart RC|title=Hydroxocobalamin for acute cyanide poisoning: new data from preclinical and clinical studies; new results from the prehospital emergency setting |journal=Clinical Toxicology |volume=44}}</ref>