Verskil tussen weergawes van "Elektroniese ingenieurswese"

geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: en:Electrical engineering is een voormalig uitgelicht artikel; kosmetiese veranderinge)
{{Saadjie}}
'''Elektroniese ingenieurswese''' behels die beheer en verwerking van [[elektrisiteit]], as inligting in elektroniese vorm, of tydens die beheer en [[kragopwekking|opwekking]] van [[meganiese energie|meganiese]], [[magnetiese energie|magnetiese]] of ander vorms van [[energie]].
 
Die studie van die oordrag van elektriese krag of drywing val gewoonlik onder [[Elektrieseelektriese ingenieurswese]], te wete die studie van swaarder strome, hoogspanning, elektriese motors, transformators, opwekkers, en transmissielyne.
 
Elektroniese ingenieurswese het te doen met die verwerking van elektriese seine deur digitale of analoog metodes, en die aanwending daarvan in beheer- of metingsbane.
* [[beheerstelsel]]s
* [[kunsmatige intelligensie]]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Ingenieurswese]]