Verskil tussen weergawes van "Kirgisies"

14 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+ Kaart & Commons)
}}
 
'''Kirgisies''' (Кыргызча, Кыргыз тили, قىرعىز تىلى, ''Kırgızça'', ''Kırgız tili'') is 'n [[Turkse tale|Turkiese taal]] met sowat 3 miljoen sprekers in [[Kirgisië]], [[Afghanistan]], [[Tadjikistan]], [[Oesbekistan]], [[Pakistan]] en die [[Volksrepubliek van Sjina]]. Dit is die amptelike taal in die [[Kirgisië|Republiek van Kirgisië]].
 
Kirgisies word amptelik met 'n gemodifiseerde [[Cyrilliese alfabet]] geskryf, maar in die [[Internet]] word ook 'n variant van die [[Latynse alfabet]] gebruik en die Kirgise in Afghanistan en Tadjikistan, wat nie van moderniserings van die skryftaal betrokke was, gebruik die [[Arabiese alfabet]]. Met begin van die 1990's het die regerings van [[Sentraal-Asië|Sentraal-Asiatiese lande]] met [[Turkse tale]] die amptelike gebruik van die nuwe Turks-Latynse alfabet besluit. Vir Kirgisies en die na-verwante [[Kasaks]] het 'n kommissie 'n gemeenskaplike alfabet uitgewerk.<ref>{{ru}} [http://www.centrasia.ru/newsA.php4?st=1197620340 Президент Турции Гюль в Астане уговаривает Н.Назарбаева перейти на латинский алфавит]</ref>