Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

49 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Ekonomie: Verbeter)
:''Hierdie artikel handel oor die provinsie in Suid-Afrika. Vir die gelyknamige rivier, sien gerus [[Limpoporivier]].''
{| style="float:right; width: 250px300px; margin: 0 0 0.5em 1em;" id="toc"
|+ style="margin-left:inherit; <font- size:larger;="+1"|<big>'''Limpopo'''</bigfont>
|-
|colspan="2" style="text-align:center;"|
 
==Besienswaardighede==
Die bekendste toeriste-aantrekkings in Limpopo is die [[Nasionale Krugerwildtuin]], waarvan die noordelike gedeelte in Limpopo geleë is, die [[wêrelderfenisgebied]] van die [[Mapungubwe Nasionale Park]], die [[Waterberg]]-bergreeks met die Welgevonden-natuureservaat, die warm mineraalbaddens van [[Bela Bela]] ([[Warmbad]])) en ook [[Tshipise]], die sogenaamde kulturele dorpe ([[Engels (taal)|Engels]]: ''cultural villages'') van die plaaslike swart volke en die tradisionele stamgebied van die VhaVenda.
 
Die Vendabevolking in die [[Soutpansberg]]-streek en in die gebied van [[Modjadji]], die opvolger van die legendariese Reënkoninginreënkoningin, beskik oor 'n ryk erfenis van legendes en mistiek. Die laaste opvolger van die Reënkoningin is in [[2005]] oorlede. Die heilige meer van die Venda, die [[Fundudzi-meer]], het nog steeds sy eie (vroulike) priester.
 
Die Ivoorroete volg die spore van die vroeë ivoorjagters en goudhandelaars.
95 457

wysigings