Stephanus Postma: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
{{Inligtingskas Predikant
[[Lêer:Ds Stephanus Postma.jpg|thumb|240px|regs|Ds. Stephanus Postma.]]
| Naam = Ds. Stephanus Postma
[[Lêer:Teologiese Skool Burgersdorp 1895.jpg|thumb|300px|regs|Professore en studente van die Teologiese Skool op Burgersdorp in 1895. [[Ferdinand Postma]] sit tweede links voor. Prof. Stephanus Postma sit derde van links in die middel en aan sy linkerkant prof. [[Jan Lion Cachet]] en [[Willem Postma]]. Agter links staan [[Dirk Postma, seun van Marthinus|Dirk Postma]], die seun van Marthinus Postma.]]
| Beeld = Ds Stephanus Postma.jpg
[[Lêer:Teologiese Skool Burgersdorp 1897.jpg|thumb|300px|regs|Professore en studente van die Teologiese Skool op Burgersdorp in 1897. [[Ferdinand Postma]] sit voor links. In die middel sit J.D. du Toit ([[Totius]]) tweede, proff. [[Jan Lion Cachet]] vyfde en Stephanus Postma sesde van links. Agter regs staan ds. [[Dirk Postma, seun van Marthinus|Dirk Postma]], die seun van [[Marthinus Postma]].]]
| Beeldbeskrywing = Ds. Stephanus Postma
| Beeldonderskrif = Ds. Stephanus Postma
| Geboortenaam = Stephanus Postma
| Geboortedatum = 6 Januarie 1865
| Geboorteplek = [[Rustenburg]], [[Transvaal]]
| Sterftedatum = {{SDEO|1865|1|6|1904|2|8}}
| Sterfteplek = [[Middelburg]], [[Kaapkolonie]]
| Kerkverband = [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|Gereformeerd]]
| Gemeente = [[Gereformeerde kerk Middelburg, Kaap|Middelburg, Kaap]]
| Jare aktief = 1897-1904
| Kweekskool = Teologiese Skool, [[Burgersdorp]]
| Kerklike ampte =
| Sendingwerk =
}}
 
Ds. '''Stephanus Postma''' ([[Rustenburg]], [[6 Januarie]] [[1865]] - [[Middelburg, Oos-Kaap|Middelburg, Kaap]], [[8 Februarie]] [[1904]]) was 'n teoloog en predikant in die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] en 'n seun van die grondlegger van dié Kerk, ds. [[Dirk Postma]].
 
==Herkoms==
[[Lêer:Ds Stephanus Postma.jpg|thumb|240px|regs|Ds. Stephanus Postma.]]
[[Lêer:Teologiese Skool Burgersdorp 1895.jpg|thumb|300px|regs|Professore en studente van die Teologiese Skool op Burgersdorp in 1895. [[Ferdinand Postma]] sit tweede links voor. Prof. Stephanus Postma sit derde van links in die middel en aan sy linkerkant prof. [[Jan Lion Cachet]] en [[Willem Postma]]. Agter links staan [[Dirk Postma, seun van Marthinus|Dirk Postma]], die seun van Marthinus Postma.]]
[[Lêer:Teologiese Skool Burgersdorp 1897.jpg|thumb|300px|regs|Professore en studente van die Teologiese Skool op Burgersdorp in 1897. [[Ferdinand Postma]] sit voor links. In die middel sit J.D. du Toit ([[Totius]]) tweede, proff. [[Jan Lion Cachet]] vyfde en Stephanus Postma sesde van links. Agter regs staan ds. [[Dirk Postma, seun van Marthinus|Dirk Postma]], die seun van [[Marthinus Postma]].]]
Stephanus Postma was die derde kind uit sy vader se vierde huwelik, op [[24 November]] [[1859]] met Susanna Lasea Kruger (†[[3 Oktober]] [[1869]]). Uit dié huwelik is ook die predikant ds. [[Dirk Postma jr.]] (1861 - 1919) gebore wat op [[6 Mei]] [[1897]] predikant geword het op hul geboortedorp, [[Rustenburg]], maar weens insolvensie, wat deels toegeskryf kan word aan die spandabelheid van sy vrou, sy ontslag geneem het op [[30 Junie]] [[1905]] daarna as predikant afgesit is.
 
85 966

wysigings