Vyfde Grensoorlog: Verskil tussen weergawes

k
Wysigings deur Naudefj teruggerol na laaste weergawe deur AFM
No edit summary
k (Wysigings deur Naudefj teruggerol na laaste weergawe deur AFM)
Die '''Vyfde Grensoorlog''' van 1818–18191818-1819 (ook bekend as die Oorlog van Nxele), die vyfde in die ry van nege [[Kaapse grensoorloë]], was 'n direkte gevolg van die spoorstelsel.
 
Lord [[Charles Somerset]], die Kaapse goewerneur, het met Ngqika (Gaika) van die Rarabe-stam 'n verdrag gesluit waarvolgens die kraal waarheen die spore van gesteelde vee lei die beeste teruggee. So kies Somerset kant vir Gaika bo Ndlmabe (Slambie) in hul stryd om die opperhoofskap. Dit lei tot 'n gevoel van inmening, weerwraak en 'n protesbeweging onder die westelike Xhosa onder die leiding van die kaptein en profeet Makana (Maqana / Nxele / Lynx / Links). Hierdie inmenging in die huishoudelike sake van die [[Xhosa]] was 'n diplomatieke fout en lei tot die Vyfde Grensoorlog.
 
== Bibliografie ==
* Gie, S.F.N.: Geskiedenis vir Suid-Afrika of Ons Verlede. Deel II (1795–19181795-1918). Kaapstad: UUB, 1955.
* van der Walt, A.J.H., Wiid, J.A. Geyer, A.L.: Geskiedenis van Suid-Afrika. Kaapstad: Nasou, 1966.
* van Jaarsveld, F.A.: Van Van Riebeeck tot Vorster 1652–19741652-1974. 'n Inleiding tot die geskiedenis van die Republiek van Suid-Afrika. Johannesburg: Perskor, 1976. ISBN 0-628-00795-7
 
== Sien ook ==
* [[Elizabeth Salt]], heldin wat wapens en ammunisie vir die soldate ingesmokkel het.
* [[Lys van forte in die Oos-Kaap]]
* [[Kaapse grensoorloë]]