Bertha Benz-gedenkroete: Verskil tussen weergawes

Verbeter
k (Verplasing van 14 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q153298)
(Verbeter)
Die '''Bertha Benz-gedenkroete''' is 'n Duitse toeriste en tema roete, wat in [[Baden-Württemberg]]<ref>[http://www.tourismus-bw.de/berthabenz.329846.1443,1516,1830,1907,1916.htm Toeriste webblad van Baden-Württemberg (in [[Duits]])]</ref> geleë is en vorm deel van die Europese Industriële Erfenisroete <ref>[http://www.erih.net/anchor-points/detail.html?user_erihobjects_pi2%5BshowUid%5D=18292&cHash=555841b030 ERIH European Route of Industrial Heritage]</ref>.
 
Die roete is in 2008 geopen as 'n gedenkroete en die publiek kan nou die spore volg van die wêreld se eerste langafstandrit in 'n motorkar deur [[Bertha Benz]].
 
[[File:Berthabenzportrait.jpg|thumb|Bertha Ringer, in 1871, in die jaar voor sy met Karl[[Carl Benz]] getrou het en sy sy besigheidvennoot geword het]]
<!--
== The Route ==
 
-->
== Sien ook ==
*[[Bertha Benz]]
*[[Mercedes-Benz]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
<references/>
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.bertha-benz.de/ Webwerf van die Bertha Benz-gedenkroete]
* GPS-Downloads [http://www.gpsies.com/map.do?fileId=jaqjwnoubtjswpwi Mannheim-Pforzheim] en [http://www.gpsies.com/map.do?fileId=arvmwmpccdidylec Pforzheim-Mannheim]
 
[[Kategorie:Geskiedenis van tegnologie]]