Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
== Teenstand deur ortodokse Jode ==
Die Hasiediem was baie uitgesproke in hul opposisie teen die vroeë Sionisme en het dikwels teen die Sioniste in opstand gekom. Hulle het selfs die Dawidster, aanvanklik ’n geloofsimbool wat slegs in die sinagoge verskyn het, verban omdat dit deur die Sioniste “verontreinig” is.<ref>{{en}} {{cite book |title=Diaspora Nationalism and Jewish Identity in Habsburg Galicia |url=http://books.google.com/books?id=rji2GtPYn50C |accessdate=9 Mei 2013|date=31 Augustus 2012 |publisher=Cambridge University Press |isbn=978-1-107-01424-4 |pages=172–173}}</ref> Rabbi Moses Feinstein het die Israelse vlag “ ’n dwase en betekenislose voorwerp” genoem en die vertoon daarvan in sinagoges ontmoedig.<ref name="Rabkin2006">{{en}} {{cite book |author=Yakov M. Rabkin |title=A threat from within: a century of Jewish opposition to Zionism |url=http://books.google.com/books?id=fTx2AAAAMAAJ |accessdate=16 Augustus 2011 |year=2006 |publisher=Fernwood Pub. |isbn=978-1-55266-171-0 |page=166}}</ref> Die Chazon Isj het geskryf dat Jode nie moet bid in ’n sinagoge waar die vlag vertoon word nie, selfs al is daar geen ander sinagoge naby nie.<ref>{{en}} Yakov Rabkin. [http://www.palint.org/article.php?articleid=19 Judaism vs Zionism in the Holy Land] {{dooie skakel}}, A Threat from Within: A Century of Jewish Opposition to Zionism, Fernwood/Zed Books, 2006.</ref> Ovadja Josef, voormalige Sefardiese Hoofrabbi van Israel, het ook die vertoon van die vlag in sinagoges verbied en die “ ’n herinnering aan die handelinge van die kwaaddoeners” genoem.<ref>{{cite book|title=Diaspora Nationalism and Jewish Identity in Habsburg Galicia|url=http://books.google.com/books?id=rji2GtPYn50C|accessdate=9 May 2013|date=31 August 2012|publisher=Cambridge University Press|isbn=978-1-107-01424-4|pages=172–173|quote=Waarskynlik die prominentste Sefardiese regskenner, Rabbi Ovadja Josef van Jerusalem, onderskryf Rabbi Feinstein se uitspraak en spesifiseer in sy kommentaar dat “diegene wat die vlag as ’n simbool van die staat kies, kwaaddoeners is”. Hy beklemtoon vat die verwydering van die vlag, “ ’n ydele en nuttelose voorwerp”, uit sinagoges in harmonie en vrede moet geskied.}}</ref> Streng-ortodokse Jode in Israel het nooit die vlag vertoon nie<ref name="Litvak2006">{{en}} {{cite book |first=Meir |last=Litvak |title=Middle Eastern Societies and the West: Accomodation Or Clash of Civilizations?|url=http://books.google.com/books?id=_cpjrIcHoQkC&pg=PA287 |year=2006 |publisher=The Moshe Dayan Center |isbn=978-965-224-073-6 |page=287 |chapter=Haredim and Western Culture: A View from Both Sides of the Ocean |quote=Nota 31: Hierdie vertoon van die vlag staan in skrille kontras met die negatiewe houding van Israelse Harediem jeens die Israelse vlag wat gevolglik nooit op Israelse Haredi-huise of -sakeondernemings vertoon word nie.}}</ref> en sommige gaan selfs oor tot vlagverbranding op Israel se onafhanklikheidsdag.<ref name="GoodeBen-Yehuda2010">{{en}} {{cite book |first=Erich |last=Goode |coauthors=Nachman Ben-Yehuda |title=Moral Panics: The Social Construction of Deviance |url=http://books.google.com/books?id=SbY2Mksi1kcC&pg=PA16 |date=19 Januarie 2010 |publisher=John Wiley & Sons |isbn=978-1-4443-0793-1 |page=16 |quote=Talle haredim of ultra-ortodokse Jode glo dat Israel nie ’n legitieme staat geag behoort te word alvorens die messias homself manifesteer nie. Gevolglik is daar sommige anti-Sionistiese haredi-faksies wat op onafhanklikheidsdag die vlag van Israel brand.}}</ref>

=="Nile to Euphrates"/"Greater Israel" controversy==
[[File:Western Wall - by Jacob Rask.jpg|thumb|left|A traditional [[tallit]] with the blue stripes]]
{{main|Greater Israel}}
It has been alleged by some groups that the blue stripes on the Israeli flag actually represent the rivers [[Nile]] and [[Euphrates]] as the boundaries of [[land of Israel|Eretz Yisra'el]], the land [[Promised land|promised]] to the [[Jew]]s by [[God]] according to the Bible.<ref>Genesis 15.18: "The Lord made a covenant with Abram, saying unto thy seed have I given this land from the river of Egypt unto the great river, the River Euphrates."</ref> Those making this allegation insist that the flag "secretly" represents the desire of Jews to conquer all of the land between the Nile and Euphrates rivers, which would involve conquering and ruling over much of Egypt, all of Jordan, most of Syria, and part of Iraq. [[Yasser Arafat]], [[Iran]] and [[Hamas]] also made the allegation,<ref>[http://www.webcitation.org/query?url=http://www.geocities.com/Heartland/9766/arafat.htm&date=2009-10-25+07:30:29 Playboy Interview: Yasir Arafat], ''[[Playboy]]'', September 1988.
ARAFAT: Yes, because they don't want it. Look at the slogans they use: that
the land of Israel is from the Euphrates to the Nile. This was written for many years over the entrance to the Knesset, the parliament. It shows their national ambition — they want to advance to the Jordan River. One Israel for them, what's left for us...
Do you know what the meaning of the Israeli flag is?

PLAYBOY: No.

ARAFAT: It is white with two blue lines. The two lines represent two rivers, and in between is Israel. The rivers are the Nile and the Euphrates.</ref> and repeatedly tied
this notion to the stripes on the Israeli flag.<ref>Rubin, Barry. [http://sicsa.huji.ac.il/1rubin.htm The PLO between Anti-Zionism and Antisemitism, Background and Recent Developments], The Vidal Sassoon International Center for the Study of Antisemitism, The [[Hebrew University of Jerusalem]], 1993. Accessed April 3, 2006.</ref><ref name=haaretz2>[[Danny Rubinstein|Rubinstein, Danny]]. [http://www.haaretz.com/hasen/pages/ShArt.jhtml?itemNo=501543&contrassID=1 Inflammatory legends], ''[[Haaretz]]'', November 15, 2004. Accessed April 3, 2006.</ref>

== “Nyl na Eufraat”/“Groter Israel”-kontroversie ==
[[FileLêer:Western Wall - by Jacob Rask.jpg|thumb|left|A’n traditionalTradisionele [[tallit]]talliet withmet thedie blueblou stripesstrepe]]
Sommige groeperinge beweer dat die blou bane op die Israelse vlag die [[Nylrivier|Nyl-]] en [[Eufraat]]riviere voorstel as die grense van Land van Israel, die land wat volgens die Bybel deur [[God]] aan die [[Jode]] beloof is.<ref>Genesis 15.18: “Op dié dag het die HERE met Abram ’n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier”</ref> Diegene wat hierdie bewering aanvoer dring daarop aan dat die vlag ’n “geheime” begeerte van die Jode voorstel om die hele grondgebied tussen die Nyl en Eufraat, wat sou beteken dat ’n groot gedeelte van Egipte, die hele Jordanië, die grootste gedeelte van Sirië en ’n gedeelte van Irak, verower moet word. [[Jasser Arafat]], [[Iran]] en [[Hamas]] het al hierdie bewering aangevoer,<ref>[http://www.webcitation.org/query?url=http://www.geocities.com/Heartland/9766/arafat.htm&date=2009-10-25+07:30:29 Playboy-onderhoud: Jasser Arafat]{{dooie skakel}}, ''Playboy'', September 1988.
ARAFAT: Ja, want hulle wil dit nie hê nie. Kyk na die slagspreuke wat hulle gebruik: dat die land van Israel van die Eufraat tot die Nyl strek. Dit was vir baie jare bo die ingang van die Knesset, die parlement, geskryf. Dit wys hulle nasionale ambisie – hulle wil tot by die Jordaanrivier vorder. Een Israel vir hulle, wat is daar vir ons oor… Weet u wat die betekenis van die Israelse vlag is?

PLAYBOY: NoNee.
this
ARAFAT: notionDit tois thewit stripesmet ontwee theblou Israelibane. Die twee lyne stel twee riviere voor met Israel flagdaartussen. Die riviere is die Nyl en die Eufraat.</ref> en met herhaling die idee aan die Israelse vlag toegeskryf.<ref>{{en}} Rubin, Barry. [http://sicsa.huji.ac.il/1rubin.htm TheDie PLO betweentussen Anti-ZionismSionisme anden AntisemitismAntisemitisme, BackgroundAgtergrond anden RecentOnlangse DevelopmentsVerwikkelinge], The Vidal Sassoon International Center for the Study of Antisemitism, The [[Hebrew University of Jerusalem]], 1993. AccessedURL Aprilbesoek op 3, April 2006.</ref><ref name=haaretz2>[[{{en}} {{cite web |first=Danny Rubinstein|last=Rubinstein, Danny]]. [|url=http://www.haaretz.com/hasen/pages/ShArt.jhtml?itemNo=501543&contrassID=1 Inflammatory|title=Opruiende legends],legendes ''[[|publisher=Haaretz]]'', |date=15 November 15, 2004. Accessed|accessdate=3 April 3,2006 2006.}}</ref>

Both [[Zionism|Zionist]] and [[Anti-Zionism|anti-Zionist]] authors have debunked the claim that the stripes on the flag represent territorial ambitions. [[Daniel Pipes]] notes "In fact, the blue lines derive from the design on the traditional Jewish prayer shawl",<ref>[[Daniel Pipes|Pipes, Daniel]]. [http://www.meforum.org/article/215 Imperial Israel: The Nile-to-Euphrates Calumny], ''[[Middle East Quarterly]]'', March, 1994. Accessed April 3, 2006.</ref> and [[Danny Rubinstein]] points out that "...Arafat... added, in interviews that he gave in the past, that the two blue stripes on the Israeli flag represent the Nile and the Euphrates... No Israeli, even those who demonstrate understanding for Palestinian distress, will accept the... nonsense about the blue stripes on the flag, which was designed according to the colours of the traditional tallit (prayer shawl)..."<ref name=haaretz2/> Persistent critic of Israel and Zionism [[Israel Shahak]] is equally explicit. In his ''The Zionist Plan for the Middle East'' he states:

11 957

wysigings